Nog fotos

Adrian se naam teen die babakamer muur.


Nog fotos van Adrian. Twee weke oud


Louise, Philip, Philip (Jnr) en Ernst met Adrian (3 weke)


Zanli met haar nefie Adrian (4 weke)

Ouma Joyce en Oupa Philip bewonder die nuwe kleinkind.

Oupa Kobus (Jacobus na wie Adrian vernoem is met sy tweede naam) help om Adrian (1 week) aan die slaap te kry.

Ouma Martha met Adrian (2 weke). Hy is klein kind nommer 4!

Margaret en Thea het op 6 weke kom kennis maak.


Juliette en Adrian op 4 weke.

Adrian so pas gebad. Hy is 7 weke oud.

7 weke oud en te pragtig!!

Ma en Adrian op 9 weke. Adrian geniet dit duidelik met n groot glimlag.

Ma wat altyd moet bond staan wanneer Pa nie by die huis is nie - doek ruil voed, klere ruil, aan die slaap wieg, weer doek ruil, mondjie afvee ens. laat my dink aan n gesegde wat ek op n keer raak gelees het - -"If evolution really works, how come mothers only have two hands?"  n Ma met 4 hande en 20 vingers? Kan definitief help.

Adrian die beertjie.Hy kan n karraktertjie wees in n fabel.

Is dit waarom Ma hom partykeer "klein pikkewyn" noem?

Pa en Adrian op 9 weke.

Adrian luister na Oupa se musiek. Die volume was darem baie sag gedraai!

Ouma Joyce met Adrian. Een dag voordat hy 11 weke oud is. Alby poseer vir die foto soos wafferse modele van Milan.

Adrian speel met sy 'play gym'. Nog net 12 weke oud.

13 Weke. Die bons stoel wat Ma gekoop het is n wenner!!

Adrian (13 weke) lag vir Pa wat snaakse gesigte trek.

Piet Padda, Adrian se gunstelling voorwerp in sy kamer.

Ma en Adrian op 14 weke. Die truitjie en hoedjie is spesiaal deur Ouma martha gebrei vir die koue winter.

Adrian is 17 weke en hou hier sy bal vas met beide hande. Hy begin al hoe meer voorwerpe met beide hande vas hou en te ondersoek.

Pa en Adrian net voor ons uit is vir n ontbyd. Dit is vandag Pa se verjaarsdag en Adrian het ook n kaartjie vir Pa gegee.

Vrolike Adrian in Ma se arms.

Somer is hier en dit beteken piekniek tyd. Hier le Adrian en Ma op die piekniek kombers in die tuin. Adrian se doek is oppad om geruil te word maar Ma wys eerder prentjies in n tydskrif.

Adrian sit en speel met een van sy gunsteling speelgoed - veral as Ma of Pa die handpop hanteer en snaakse stemme maak soos die padda praat.
Adrian in sy boks waarin hy rond gestoot word. (28 weke oud)

Nou net wakker geword maar oefen alreeds sy bal vaardighede. (29 weke)

Adrian met sy groot ogies (29 weke en 4 dae)

Pa en Adrian "rus" gedurende die Desember vakansie

Adrian op 8½ maande in sy "somer-bed" Hy draai graag in verskillende posisies.
Is dit my hoed?
Adrian se eerste tandjie
Adrian begin homself teen meubels op trek. Hy gaan binnekort staan! (9 maande ne 4 weke)


Ma en Adrian by TUKS om die eende en gaanse te voer (9 maande en 4 weke)

Adrian en sy "TV" (10 maande en 3 weke)

Adrian tussen van sy speelgoed (10 maande en 4 weke)

Adrian geniet die vars lug by Welgevonen Lodge
Warm aangetrek vir die winter (13 maande)


Adrian lag vir 'n grappie (14 maande)

Adrian dans op die maat van musiek (15 maande)

Pa en Adrian by die Irene Plaas (15 maande)

Adrian probeer die borrels vang (15 maande)

Adrian by die Pretoria dieretuin (16 maande)



Pa en Adrian (16 maande)
Ma en Adrian op die golfbaan by Sanlameer (16 maande)
Ma se hoed om son weg te hou by Sanlameer (16 maande)


Pa en Adrian by Sanlameer (16 maande)



Oupa Phillip, Ouma Joyce saam by Sanlameer

Adrian spuit die tuin nat (20 maande)

Addrian se 2de verjaarsdag koek





Adrian by n klip wat vir hom lyk soos 'n Telletubbie by Komati Gorge Lodge
Mamma en die 'hoarder'
Adrian kan al sy karretjies uitken bv "swart alfa kar"

By die Mooiberge Padstal buite Stellenbosch.
Die Enslin gesin tussen die blomme langs die Weskus.

Adrian blaas 'feetjie vlerkies'
Kona en Adrian by Boschendal landgoed
Adrian speel in poeletjie by Yzerfontein
By die Two Oceans Aquarium voor die haai tank.
By die haarkapper. Hy sit in 'n motortjie.
Adrian en sy 'hondjie'.
Adrian en beertjie slaap op die bank.
Adrian en sy niggie Juane
'n Kroon wat Pa moes maak vir Adrian
Die versamelaar



Adrian probeer die bubbels hap!

Adrian in die ruimte met bubbles oral om hom
Adrian word drie jaar oud

By WHPS se Ope Dag

Adrian ry perd
Verf vorms
Cool dude!

Adrian en Tianu op 'n motorfiets

Adrian se Teletubby verjaarsdag partytjie.
'n Springkasteel is daar om op te spring tydens sy 3 jarige partytjie
'Andy' Adrian
Adrian baljaar in die gety poel - Winkelspruit April 2014

Adrian soek vissies

Adrian bou sandkasteel

Koning Rosekrans met sy skulpe by Winkelspruit
Adrian met sy 'planete' van lego
Storie tyd
Adrian met sy 'Susan ses hoeke'
'Oupa Adrian'. 'n Snor wat sy nefie Sebastian vir hom gegee het

Snoesig in sy 'nessie' besig met pappa se selfoon. Winter 2014.
Adrian maak gereed om 'n reuse sandhoop uit te klim by DSG

Tyd vir 'n breek